Sokkie Medley

Oe ek wil huis toe gaan na mamma toe
Die rivier is vol my trane rol
‘n Bokkie wat vanaand by my wil lê, sy kan maar lê ek is ‘n loslappie

Oe ek wil huis toe gaan na mamma toe
Die rivier is vol my trane rol
‘n Bokkie wat vanaand by my wil lê, sy kan maar lê ek is ‘n loslappie

Ek wens ek het vlerke soos ‘n arend
Maar dan vlieg ek maar vir ewig oor die see
Maar dan vlieg ek na die arms van my moeder
En daar sal ek bly tot die dood

Oe ek wil huis toe gaan na mamma toe
Die rivier is vol my trane rol
‘n Bokkie wat vanaand by my wil lê, sy kan maar lê ek is ‘n loslappie

Oe ek wil huis toe gaan na mamma toe
Die rivier is vol my trane rol
‘n Bokkie wat vanaand by my wil lê, sy kan maar lê ek is ‘n loslappie

Ararioh ska-rumba, ararioh ska-rumba
Ararioh ska-rumba didi jooi jooi ska-rumba
Ararioh ska-rumba, ararioh ska-rumba
Ararioh ska-rumba didi jooi jooi ska-rumba

Ek swem in die baai ska-rumba
Dis Hentiesbaai ska-rumba
Hy lyk te fraai ska-rumba didi jooi jooi ska-rumba

Ek vang ‘n vis ska-rumba
Ek weet wat dit is ska-rumba
Dis ‘n blou akkedis ska-rumba, didi jooi jooi ska-rumba

Ararioh ska-rumba, ararioh ska-rumba
Ararioh ska-rumba didi jooi jooi ska-rumba
Ararioh ska-rumba, ararioh ska-rumba
Ararioh ska-rumba didi jooi jooi ska-rumba

Ararioh ska-rumba, ararioh ska-rumba
Ararioh ska-rumba didi jooi jooi ska-rumba
Ararioh ska-rumba, ararioh ska-rumba
Ararioh ska-rumba didi jooi jooi ska-rumba

Ararioh ska-rumba, dis ‘n lekker ding ska-rumba
Sit jou hande op top ska-rumba
As jy saam wil sing ska-rumba

Sê ararioh ska-rumb ararioh ska-rumb ararioh ska-rumba
Dis ‘n lekker ding

As die windjie waai hier op Mosselbaai
En die Kaapse Kraai gooi sy laaste draai
Is ek en my nooientjie ag sy's tog so fraai
Ons gaan vyf daar onder by die baai

O daar onder lê drie pikkewyne
Daar onder lê drie pikkewyne
Daar onder lê drie pikkewyne
O ja die middelste ene sy's myne

Ek het my hart gaan los daar op Hartenbos
Vir ‘n meisie met ‘n lyfie soos ‘n albatross
Nou sit ek hier met ‘n warm bier
En ‘n hart wat brand soos ‘n vuur

O daar onder lê drie pikkewyne
Daar onder lê drie pikkewyne
Daar onder lê drie pikkewyne
O ja die middelste ene sy's myne

Na-na-na-na-na-na, na-na-na-na-na-na
Ek wil my baby hê vanaand
Na-na-na-na-na-na, na-na-na-na-na-na
Ek wil my baby hê vanaand

Ek het na jou verlang, jy het my hart gevang, ek het van jou gedroom gisteraand
Ek gaan jou styf vashou want ek hou van jou, ek wil my baby hê vanaand
Jy het my hart gestop, jy is die mooiste pop, ek het van jou gedroom gisteraand
En toe ek wakker word het ek geweet wat kort, ek wil my baby hê vanaand

Weet jy ek kom huis toe
Voor die son gaan lê vanaand?
Weet jy ek kom huis toe?
Ek wil my baby hê vanaand

Ek het my hart verloor, ek fluister in jou oor, ek het van jou gedroom gisteraand
En as die trane rol loop al die damme vol, ek wil my baby hê vanaand
Daar is ‘n wind wat waai, ek het ‘n haan hoor kraai, ek het van jou gedroom gisteraand
En as ek jou gaan kry gaan ons lekker vry, ek wil my baby hê vanaand

Weet jy ek kom huis toe
Voor die son gaan lê vanaand?
Weet jy ek kom huis toe?
Ek wil my baby hê vanaand

As ons ‘n walsie vang, streel jy aan my wang, ek het van jou gedroom gisteraand
En ek verloor my kop want ek is by my pop, ek wil my baby hê vanaand

Chansons les plus populaires [artist_preposition] Kurt Darren

Autres artistes de