Jou Liefde

DANNY SMOKE, JOHAN VOSTER, LEAH VAN NIEKERK

Blaas jou asem in my in, blaas jou asem in my in
Weet nie dit voel om nie meer, die hele dag aan jou te dink nie
Ek weet, ek was nog nooit so blind nie
En êrens in die donker nag, êrens in 'n stille hoekie sal ek vir jou wag
Ek sal jou weer laat verstaan as jy nie weet nie
Sodat jy my nooit vergeet nie

Jou liefde laat my lewe, lewe, lewe, lewe, lewe, laat my hart weer klop
Met jou liefde laat my lewe, lewe, lewe, lewe, lewe, laat my voor jou stop
Met jou liefde laat my lewe
Jou liefde laat my lewe

Al die woorde op my hart, al die woorde op my hart wil ek net vir jou sê
Maar ek mag nie, want ek weet nie hoe jy voel nie
Dalk is ek net te bang
Dat jy nie oor my ook so voel soos ek oor jou voel dit daar waar ons was en weer sal wees
Maar ek kan dit nie meer hou nie
Ek is nie vir dit gebou nie

Jou liefde laat my lewe, lewe, lewe, lewe, lewe, laat my hart weer klop
Met jou liefde laat my lewe, lewe, lewe, lewe, lewe, laat my voor jou stop
Met jou liefde laat my lewe
Jou liefde laat my lewe

Jou liefde laat my lewe

Jou liefde laat my lewe, lewe, lewe, lewe, lewe, laat my hart weer klop
Met jou liefde laat my lewe, lewe, lewe, lewe, lewe, laat my voor jou stop
Met jou liefde laat my lewe (Lewe, lewe)
Jou liefde laat my lewe (Lewe, lewe)

Lewe, my lewe, lewe, lewe, my lewe, lewe, lewe, my lewe, lewe

Curiosités sur la chanson Jou Liefde de Leah

Qui a composé la chanson “Jou Liefde” de Leah?
La chanson “Jou Liefde” de Leah a été composée par DANNY SMOKE, JOHAN VOSTER, LEAH VAN NIEKERK.

Chansons les plus populaires [artist_preposition] Leah

Autres artistes de K-pop