Ons Op Ons Eie
Hou vas
Dis nog 'n lang pad
Kamers van jou hart
Stadig afgebrand
Ligte af
Slapelose nag
Klein kamer groot stad
Hoor die honde buite blaf
Ek probeer vorentoe te beweeg
Jy probeer om my te vergeet
Ek probeer maar ek val elke tree
Dis soos ons op ons eie
Ek probeer maar dit maak net te seer
Jy probeer om sonder my te leef
Ek probeer als om dit net te keer
Dis soos ons op ons eie
Rug bid
Spierwit plafondak
Gedagtes kliphard
Mis jou glimlag
Lig trap
Aan die diep kant
Verloor jou hart
Êrens langs die pad
Ek probeer vorentoe te beweeg
Jy probeer om my te vergeet
Ek probeer maar ek val elke tree
Dis soos
Ons op ons eie
Ek probeer maar dit maak net te seer
Jy probeer om sonder my te leef
Ek probeer als om dit net te keer
Dis soos ons op ons eie
Ons op ons eie
Ons op ons eie
Ons op ons eie
Ons op ons eie
Lig trap
Aan die diep kant
Verloor jou hart
Êrens langs die pad