My Wêreld

M van Rensburg

As in die ooste, die son in die oggend verskyn
Donkere raam van die nag verdwyn met my drome
Dan dink ek wat die dag vir my inhou
Kry ek dalk nog my groot kans met jou?

Ek wil met jou my lewe deel in my wêreld
'n Oesternis berei, o beeldskone pêrel
My see, my son, my siel wag net op jou glimlag
My wêreld wag net op u daar
Net vir die groot dag wat jy tog jou hand gee vir my

Is jy nie die wind wat saans om my huisie kom sing?
Wil jou hart dan nie hierdie lied aan my liefde bring nie?
Haar venster is waar jy haar moet inwag
Sien jy haar, vertel jy haar ek wag

Ek wil met jou my lewe deel in my wêreld
'n Oesternis berei o beeldskone pêrel
My see, my son, my siel wag net op jou glimlag
My wêreld wag net op u daar
Net vir die groot dag wat jy tog jou hand gee vir my

Ek wil met jou my lewe deel in my wêreld
'n Oesternis berei, o beeldskone pêrel
My see, my son, my siel wag net op jou glimlag
My wêreld wag net op u daar
Net vir die groot dag wat jy tog jou hand gee vir my
Net vir die groot dag wat jy tog jou hand gee vir my

Curiosités sur la chanson My Wêreld de Manuel Escorcio

Qui a composé la chanson “My Wêreld” de Manuel Escorcio?
La chanson “My Wêreld” de Manuel Escorcio a été composée par M van Rensburg.

Chansons les plus populaires [artist_preposition] Manuel Escorcio

Autres artistes de African music