110

Ek is anders as gister
Roekeloos ongeduldig
Ek ry met die venster oop ‘n bietjie te vinning

Voel veilig verlore
Trap anderste spore
Een hand op die wiel
Gaos in die spieël

Soms verdwyn ek net so bietjie binne in my kop
Hou aan hoop dat die wêreld net ‘n rukkie sal stop
Hou aan jaag na ‘n plek maar ek kan dit nie sien
Hou die spoed net-net op 110

Soms te bang ek hou net aan om my kop te stamp
Hou aan voel ek staan alleen met my voete op die rand
Hou aan jaag na ‘n plek maar ek kan dit nie sien
Hou die spoed net-net op 110

Voel weer alles soos gister
Ek trap al hoe harder
Ek probeer byhou maar ek raak al hoe agter

Voel veilig verlore wat het geword van my drome?
Een hand op die wiel steeds gaos in die spieël

Soms verdwyn ek net so bietjie binne in my kop
Hou aan hoop dat die wêreld net ‘n rukkie sal stop
Hou aan jaag na ‘n plek maar ek kan dit nie sien
Hou die spoed net-net op 110

Soms te bang ek hou net aan om my kop te stamp
Hou aan voel ek staan alleen my voete op die rand

Hard om te weet volgende kom nie
Voel ek staan stil voor my ambisiesie
Als word maklik gesê hoekom nie maklik gedoen?
Eksistentiele krisis kryp weg om die hoek

Verantwoordelikheid by tyd lyk my hy vang nooit op
Het gedog ek het meer tyd laat by die eerste stop
Vinniger, vinniger dit tel nooit op sukkel om vooruit te sien, hou die spoed op 110

Soms verdwyn ek net so bietjie binne in my kop
Hou aan hoop dat die wêreld net ‘n rukkie sal stop
Hou aan jaag na ‘n plek maar ek kan dit nie sien
Hou die spoed net-net op 110

Soms te bang ek hou net aan om my kop te stamp
Hou aan voel ek staan alleen my voete op die rand
Hou aan jaag na ‘n plek maar ek kan dit nie sien
Hou die spoed net-net op 110

Chansons les plus populaires [artist_preposition] Margot

Autres artistes de Rock'n'roll