Tydelike Afleiding

Raak so vasgevang in dinge wat nie saak maak nie
Breek my kop oor die verlede en hoe dit net nie uitgewerk het nie

Ek’s gevoelloos oor die herinnering
Skink nog 'n dubbel-gin
Wou só graag weer oorbegin

Ingespring diepkant in
Nooit gedink aan later hou nogsteeds my asem in
Hoe hou ek kop bo water jy’t net verander
Was ek net 'n tydelike afleiding
'n Tydelike afleiding

Dog jy was die een
Maar toe onthou ek ek’s maar net agtien
Maar steeds verlaat jy nie die malligheid van my gedagtes nie

Ek’s gevoelloos oor die herinnering
Skink nog 'n dubbel-gin
Wou só graag weer oorbegin

Ingespring diepkant in
Nooit gedink aan later hou nogsteeds my asem in
Hoe hou ek kop bo water jy’t net verander
Was ek net 'n tydelike afleiding
'n Tydelike afleiding

Jy’t net verander
Was ek net 'n tydelike afleiding
'n Tydelike afleiding

'n Tydelike afleiding
'n Tydelike afleiding

Chansons les plus populaires [artist_preposition] Margot

Autres artistes de Rock'n'roll