Ewigheid

Christiaan Baard, Hendre Baard, Mornè Baard

Ewigheid
Ons gruis hande vou die bright sunsets toe
En briewe verdwyn soos smiles wat glimlag vir jou
En die alkie vat vog maar water by die huis
En rehab is net ʼn term wat deesdae niks bewys
En die dobbelaar bly dobbel
Nothing has changed

Kom haal vir my in ewigheid
Ek's moeg daarvoor om in die gutters rond te gly
Ja die wêreld is ʼn malhuis ek soek die sleutel uit

En die waarheid het verdwyn en leuens wat oor
Ek sien dit in elke bledie tweede storie wat ek hoor
En realiteit kan niemand verstaan
As die branders rof breek sal die rotse bly staan

Kom haal vir my in ewigheid
Ek's moeg daarvoor om in die gutters rond te gly
Ja die lewe is ʼn malhuis ek soek die sleutel uit

En pappa is weg en mamma huil en die geld is maar min
En jy kyk na sussie terwyl boetie werk en die ryk mense sing
Moenie opgee nie goeie goed kom met tyd
As die storms kom en die winde waai vaar die kaptein steeds suid
Kom haal vir my in ewigheid
Ek's moeg daarvoor om in die gutters rond te gly
Ja my lewe is ʼn malhuis ek soek die sleutel uit

Curiosités sur la chanson Ewigheid de Millenium

Qui a composé la chanson “Ewigheid” de Millenium?
La chanson “Ewigheid” de Millenium a été composée par Christiaan Baard, Hendre Baard, Mornè Baard.

Chansons les plus populaires [artist_preposition] Millenium

Autres artistes de Dance music