Ek Val vir Jou

ANNA-KARIMA MARIA HOLM, ANNIE MARIE KRATZ-GUTA, ANNIE MARIE KRATZ-GUTAA, ANNIE MARIE KRATZ-GUT�, ARI ERIK VEIKKO LEHTONEN, MARKO REIJONEN, NIEL SCHOOMBEE

Ek wil nie beheer verloor maar ek struikel
Ek val vir jou

Ek voel paniekerig benoudheid wat ek glad nie regtig ken
My wêreld tuimel rond ek kyk of ek jou hart vir my kan wen
Ek kan nie keer keer dis alles wat ek in my voel
Ek veg beveg tussen my hart ek wys jou weg

Ek wil my lewe voluit leef (Teiken op my sanity)
Ek wil die passie voel en alles weet (Dis alles net ‘n fantasy)
Ek wil my lewe voluit leef (Dit is my reality)
Dit gooi my rond en bond dag en nag

Ek wil nie beheer verloor maar ek struikel
Ek kan dit nie glo nie
Nooit gedink dat ek die een sal wees wat val vir jou

Ek's op ‘n kritiese missie met al my drome in jou hand
Net soos 'n rower op ‘n skip soek ek daai skat diep in die sand
Ek is histeries geneties is my hart altyd vol
Dis nie ‘n droom nie dis die werklikheid ja dis hoe ek rol

Ek wil my lewe voluit leef (Teiken op my sanity)
Ek wil die passie voel en alles weet (Dis alles net ‘n fantasy)
Ek wil my lewe voluit leef (Dit is my reality)
Dit gooi my rond en bond dag en nag

Ek wil nie beheer verloor maar ek struikel
Ek kan dit nie glo nie
Nooit gedink dat ek die een sal wees wat val vir jou

Ek wil nie beheer verloor maar ek struikel
Ek kan dit nie glo nie
Nooit gedink dat ek die een sal wees wat val vir jou

Ek struikel ek struikel (Check dit uit)
Ek kan dit nie glo nie (Snotkop)
Ek struikel (En Monique)
Ek struikel nou (En weet jy wat?)
Dis hoe ons rol

Ek wil nie beheer verloor maar ek struikel
Ek kan dit nie glo nie
Nooit gedink dat ek die een sal wees wat val vir jou (Die een wat val vir jou)

Chansons les plus populaires [artist_preposition] Monique

Autres artistes de Schlager music