Ierero

STEVE TAYLOR PURVIS, NADINE HOFFELDT

(O Ierero)
O (Ierero)

As jy soos 'n huis vir my kon staan (Ierero)
Sou ek by jou voordeur in kon gaan (Ierero)
By jou venster uit kyk
My verbeeld is werklikheid
'n Rukkie, bietjie, baie naby aan jou hart kon bly

As jy in die oggend son sou waak (Ierero)
Voel hoe dat 'n engel saggies aan jou raak (Ierero)
Waar jy saggies fluister
Wag dat jy moet luister
Jou aan my herinner as jy my dalk sou vergeet

Bêre jou drome vir my
Daar sal jy my altyd kry
(Ierero, Ierero) Droom my naby
(Ierero, Ierero) Altyd naby
Bêre jou drome vir my

(O Ierero, Ierero, hamba haar rie a)
(Ierero, Ierero, hamba haar rie jaai o)

Sou die kans verby vlieg om te sê
Dat ek jou hier aan my sy wou hê
Sal ek weet dat jy weet
Dat jy my liefde kon meet
En hoop om in 'n kompromie vir jou 'n droom te bly

Bêre jou drome vir my
Daar sal jy my altyd kry
(Ierero, Ierero) Droom my naby
(Ierero, Ierero) Altyd naby
Bêre jou drome vir my

(O Ierero, Ierero, hamba haar rie a)
(Ierero, Ierero, hamba haar rie jaai o)

Bêre jou drome vir my
Daar sal jy my altyd kry
(Ierero, Ierero) Droom my naby
(Ierero, Ierero) Altyd naby
Bêre jou drome vir my

(O Ierero, Ierero, hamba haar rie a)
(Ierero, Ierero, hamba haar rie jaai o)
(Ierero, Ierero, hamba haar rie a)
(Ierero, Ierero, hamba haar rie a)
(Ierero, Ierero, hamba haar rie jaai o)
(Ierero)
(O Ierero)

Curiosités sur la chanson Ierero de Nádine

Quand la chanson “Ierero” a-t-elle été lancée par Nádine?
La chanson Ierero a été lancée en 2007, sur l’album “Iêrero”.
Qui a composé la chanson “Ierero” de Nádine?
La chanson “Ierero” de Nádine a été composée par STEVE TAYLOR PURVIS, NADINE HOFFELDT.

Chansons les plus populaires [artist_preposition] Nádine

Autres artistes de Pop rock