Afrika Spore

STEVE TAYLOR PURVIS, NADINE HOFFELDT

Deur jou groot woestyn
Lê ‘n reguit lyn
Loop my spore deur jou hart

In jou hemelruim
Teen die hoogste kruin
Strek ons blydskap en ook ons smart

Once there will be a day
Peace and love will show us the way
The whole world may see
You are my destiny

Suid Afrika
Ons sal staande bly
Suid Afrika
Niks sal ons onder kry

Al sê die wêreld jy is verby
Gee jy jou beste vir my
Suid Afrika
Dis die land van my

Ons sal onthou waar ons vandaan kom (We remember)
En ons sal weet waarheen ons gaan (We will know)
Neem my hand ek sal voorentoe kyk (We belong)
En ek sal onthou om uit te reik (We will take)

Hier waar ossewa spore nog rou lê (Take each others turn)
Dit is die plek waar my voetspore nou lê (To live and die)
Ons sal lewe ons sal steeds sterwe (For you)
Ons vir jou Suid-Afrika

As ek jou moes verruil
Sal ek ween sal ek saggies huil
Afrika jy sal in my agter bly

Suid Afrika
Ons sal staande bly (Ons sal staande bly)
Suid Afrika
Niks sal ons onder kry

Al sê die wêreld jy is verby
Gee jy jou beste vir my
Suid Afrika
Dis die land van my

South Africa
United we shall stand
South Africa
Together hand in hand

Hope and dreams will always remain
No more fear and no more pain
South Africa
My pride my home my land

Curiosités sur la chanson Afrika Spore de Nádine

Quand la chanson “Afrika Spore” a-t-elle été lancée par Nádine?
La chanson Afrika Spore a été lancée en 2010, sur l’album “Mense Soos Jy”.
Qui a composé la chanson “Afrika Spore” de Nádine?
La chanson “Afrika Spore” de Nádine a été composée par STEVE TAYLOR PURVIS, NADINE HOFFELDT.

Chansons les plus populaires [artist_preposition] Nádine

Autres artistes de Pop rock