Langbeen Baby

Langbeen baby met die kort rok aan
Jy's so 'n lady waar kom jy vandaan?
Langbeen baby met die kort rok aan
Jy't 'n buitelandse lyfie en 'n binnelandse van
Jy lyk soos 'n skepping uit 'n fantasie roman

Kom aan en soen my
Kom aan en soen my

Langbeen baby met die kort rok aan
Dis bly te kenne dis so aangenaam
Langbeen baby met die kort rok aan
Dis die lekkerste partyjie al dans net ek en jy
As jy nie 'n boyfriend het nie vat nou maar vir my

Kom aan en soen my
Kom aan en soen my

Langbeen baby swaai daai lyfie
Swaai hom om en om
Langbeen baby swaai daai lyfie
Tot die son op kom

Langbeen baby met die kort rok aan
Bo kant ons koppe wink 'n vonkel maan
Langbeen baby met die kort rok aan
Daar's 'n glimlag in jou oë en ek weet net hoe jy voel
Jy hoef nie meer te wag nie dis eenvoudig so bedoel

Kom aan en soen my
Kom aan en soen my

Langbeen baby swaai daai lyfie
Swaai hom om en om
Langbeen baby swaai daai lyfie
Tot die son op kom

Langbeen baby swaai daai lyfie
Swaai hom om en om
Langbeen baby swaai daai lyfie
Tot die son op kom

Langbeen baby swaai daai lyfie
Swaai hom om en om
Langbeen baby swaai daai lyfie
Tot die son op, tot die son op
Tot die son op, tot die son op kom

Langbeen baby
My langbeen baby

Chansons les plus populaires [artist_preposition] Pieter Koen

Autres artistes de Middle of the Road (MOR)