Haar Liefde

My vriend ek moet jou ‘n storie vertel
Dis een van hoop en van bitterhel wil jy hoor?
Wil jy hoor?

Hoe kan ‘n man so ‘n hart ronddra?
In Duisend stukke vir ‘n duisend dae sal ons leer?
Sal ons ooit leer?
As die lewe jou omhels en dan vergeet

En haar liefde is ‘n wonderwerk
Haar liefde is die moeite werd hou dit vas
Hou dit naby en weet

Haar liefde sal jy altyd voel en haar woorde
Net vir jou bedoel hou dit vas
Tot sy jou later dalk vergeet

My vriend ek luister maar dit voel so reg
Ek gee my oor aan elke wonderwerk gee my oor
Gee my oor

Hoe kan ek nee sê as sy alles vra?
Al is dit ook net vir ‘n duisend dae sê ek ja
O ek sê ja
As die lewe jou omhels moet jy laat gaan

En haar liefde is ‘n wonderwerk
Haar liefde is die moeite werd hou dit vas
Hou dit naby en weet

Haar liefde sal jy altyd voel haar woorde
Net vir jou bedoel hou dit vas
Tot sy jou later dalk vergeet

En haar liefde is ‘n wonderwerk
Haar liefde is die moeite werd hou dit vas
Hou dit naby en weet

Haar liefde sal jy altyd voel en haar woorde
Net vir jou bedoel hou dit vas
Tot sy jou later dalk vergeet

Curiosités sur la chanson Haar Liefde de Ray Dylan

Quand la chanson “Haar Liefde” a-t-elle été lancée par Ray Dylan?
La chanson Haar Liefde a été lancée en 2011, sur l’album “Verskietende Sterre”.

Chansons les plus populaires [artist_preposition] Ray Dylan

Autres artistes de Middle of the Road (MOR)