Jy Gaan Bid vir Pouse

Ek onthou daar by die Kloofnekdam daar teen die ou wilgerstam
Daar het jou lyfie teen my ontspan met jou stoute skoene aan
Jy druk my knoppie met die rooiskrif in the point of no return
Jy maak dinge wakker diep in my dis waar jou moeilikheid begin

So sê my het jy brieke?
Ek verloor beheer oor myne
Te vinnig kan jou seermaak
As ons hande raak

Jou mond my beste nasie
Dis my ware inspirasie
Jy dink jy is die stoutste
Maar jy gaan bid vir pouse

Want jy’s die petrol op my vuur wat stook wat my bloed weer oor laat kook
En waar ons nou is is dit klaar te laat om noodrookseine te maak
Ek voel hier teen my hoe jou lyf ontspan en ek weet jy werk met ‘n plan
Ek voel die hitte oor jou asem jaag die vonke spoor my aan

So sê my het jy brieke?
Ek verloor beheer oor myne
Te vinnig kan jou seermaak
As ons hande raak

Jou mond my beste nasie
Dis my ware inspirasie
Jy dink jy is die stoutste
Maar jy gaan bid vir pouse

So sê my het jy brieke?
Ek verloor beheer oor myne
Te vinnig kan jou seermaak
As ons hande raak

Jou mond my beste nasie
Dis my ware inspirasie
Jy dink jy is die stoutste
Maar jy gaan bid vir pouse

Curiosités sur la chanson Jy Gaan Bid vir Pouse de Ray Dylan

Quand la chanson “Jy Gaan Bid vir Pouse” a-t-elle été lancée par Ray Dylan?
La chanson Jy Gaan Bid vir Pouse a été lancée en 2011, sur l’album “Verskietende Sterre”.

Chansons les plus populaires [artist_preposition] Ray Dylan

Autres artistes de Middle of the Road (MOR)