Jy Maak My Bly

Jou lyfie gaan my onder kry
Jou ogies het my klaar verlei
Gan ek en jy vanaand ‘n paar draaie ry?

Jou lippes praat al klaar my taal
Ek sien hoe my hart voor jou voete val
Die ergste van als is jy weet dat jy maak my mal

Jy jy maak my bly
Laat my voel of my clutch gly
Ek spin in die rondte van lekker kry

Jy jy maak my bly
Laat my voel of my hartjie ly
Is jy alleen of is dit net ek en jy?

Jy’s cheeky en ek like dit kwaai
Vannaand gaan die kussings se vere waai
Al krap ek alweer in ‘n ander man se slaai

Jou lippes praat al klaar my taal
Ek sien hoe my hart voor jou voete val
Die ergste van als is jy weet dat jy maak my mal

En jy jy maak my bly
Laat my voel of my clutch gly
Ek spin in die rondte van lekker kry

Jy jy maak my bly
Laat my voel of my hartjie ly
Is jy alleen of is dit net ek en jy?

Ek weet dis net jy
Jy jy maak my bly
Laat my voel of my clutch gly
Ek spin in die rondte van lekker kry

Jy jy maak my bly
Laat my voel of my hartjie ly
Is jy alleen of is dit net ek en jy?

Ek sê jy jy maak my bly
Laat my voel of my clutch gly
Ek spin in die rondte van lekker kry

Jy jy maak my bly
Laat my voel of my hartjie ly
Is jy alleen of is dit net ek en jy?
Sê my baby (Sê my baby)
Sê my is dit net ek en jy?

Chansons les plus populaires [artist_preposition] Ray Dylan

Autres artistes de Middle of the Road (MOR)