Jy Was Reg Bokkie Baby

Dit was ‘n Donderdag aand
My pelle was weg
Ek luister na die radio
Ek voel so sleg

Jou stem weergalm deur my (Weergalm deur my)
Ek wens dit het nooit gebeur
Jy was reg bokkie baby
Jy was reg

So kom aan tel op jou foon
Ek weet jy kan my hoor
Kom aan tel op jou foon want ek weet jy wil my hoor

As ek jou kom sê net hoe ek oor jou voel
Jy was reg bokkie baby
Jy was reg

En ek deel my hart my hart met jou
My hart is gemaak gemaak vir jou
En ons liefde sal vir altyd hou
Jy was reg bokkie baby
Jy was reg

Jy’t soos ‘n ster in die nag
Uit my hemel geval
Maar ek weet waar jy lê
Kan ek jou maar kom haal?

Jou stem weergalm deur my (Weergalm deur my)
Ek wens dit het nooit gebeur
Jy was reg bokkie baby
Jy was reg

Ek is alleen in die reën
My trane wat brand
Ek’s alleen in die reën
Maar baby ek sal wag

As ek jammer sê
Kan ons weer voor begin?
Ek verlang bokkie baby
Jy was reg bokkie baby

En ek deel my hart my hart met jou
My hart is gemaak gemaak vir jou
En ons liefde sal vir altyd hou
Ek verlang bokkie baby
Jy was reg bokkie baby
Jy was reg
Jy was reg

En ons liefde sal vir altyd hou
Ek verlang bokkie baby
Jy was reg bokkie baby
Jy was reg
Jy was reg

Chansons les plus populaires [artist_preposition] Ray Dylan

Autres artistes de Middle of the Road (MOR)