Koning van Harte

Is dit luck is dit timing wat teen my tel?
Om te kry daardie een wat my hart laat smelt
Ek's gemaak vir 'n paar twee is meer as een
En ek speel hierdie hand want ek soek die een

Ek's jou koning van harte
Ek soek deur al die kaarte
Daar is twee van 'n soort, ek soek 'n hart wat by myne hoort

Ek's jou koning van harte
Ek speel die hoogste kaarte
Met geluk aan my kant
Koningin wys vir my jou hand

Of ek vat, of ek gee ek wil weer probeer
Deur die lag, die verloor en selfs bietjie seer
Want ek weet wat gaan kom gaan amazing wees
Om te wen met 'n hart wat my kaarte kan lees

Ek's jou koning van harte
Ek soek deur al die kaarte
Daar is twee van 'n soort, ek soek 'n hart wat by myne hoort

Ek's jou koning van harte
Ek speel die hoogste kaarte
Met geluk aan my kant
Koningin wys vir my jou hand

Vat 'n kans om die spel met my hart te speel
Met die hoop jou kaart word vir my gedeel
Geluk breek elke reël

Oh vat 'n kans om die spel met my hart te speel
Met die hoop jou kaart word vir my gedeel
Geluk breek elke reël

Ek's jou koning van harte
Ek soek deur al die kaarte
Daar is twee van 'n soort, ek soek 'n hart wat by myne hoort

Ek's jou koning van harte
Ek speel die hoogste kaarte
Met geluk aan my kant
Koningin wys vir my jou hand
Met geluk aan my kant
Koningin wys my jou hand

Curiosités sur la chanson Koning van Harte de Ray Dylan

Quand la chanson “Koning van Harte” a-t-elle été lancée par Ray Dylan?
La chanson Koning van Harte a été lancée en 2011, sur l’album “Verskietende Sterre”.

Chansons les plus populaires [artist_preposition] Ray Dylan

Autres artistes de Middle of the Road (MOR)