Verskietende Sterre

Verskietende sterre
Ek wil met jou wegvlieg
Verskietende sterre
Ons raak aan die hemel vir altyd

Verskietende sterre
Wat wense kan waarmaak
Verskietende sterre
Wat harte kan heelmaak
Kan eenmaak

Hallo engel op my knieë
Staan ek voor jou?
Warm hande warm lippe
Warm woorde wys my liefde

Hallo liefling my belofte
Jy is myne
Vat my hande voel my arms
Gee aan passie vanaand gee ek alles

Verskietende sterre
Ek wil met jou wegvlieg
Verskietende sterre
Ons raak aan die hemel vir altyd

Verskietende sterre
Wat wense kan waarmaak
Verskietende sterre
Wat harte kan heelmaak
Kan eenmaak

Hallo engel het jy wense?
Hoor jy’s myne
Warm hande warm lippe
Warm woorde wys my liefde

Hallo liefling deel my drome
Deel my lewe
Jy’s die antwoord op my wense
Begin van ons drome sonder grense

Verskietende sterre
Ek wil met jou wegvlieg
Verskietende sterre
Ons raak aan die hemel vir altyd

Verskietende sterre
Wat wense kan waarmaak
Verskietende sterre
Wat harte kan heelmaak
Kan eenmaak

Oh so vry soos die wind
Oh so vry soos die wind

Verskietende sterre
Wat wense kan waarmaak
Verskietende sterre
Wat harte kan heelmaak
Kan eenmaak
Verskietende sterre

Curiosités sur la chanson Verskietende Sterre de Ray Dylan

Quand la chanson “Verskietende Sterre” a-t-elle été lancée par Ray Dylan?
La chanson Verskietende Sterre a été lancée en 2011, sur l’album “Verskietende Sterre”.

Chansons les plus populaires [artist_preposition] Ray Dylan

Autres artistes de Middle of the Road (MOR)