Warm Girls En Koue Bier

My ou maat van yster en praat draai die volume oop laat die lyne loop
Dit is nou naweek tyd
Nou gaan die manne kyk of al die visse byt

Julle girls maak dit lekker hier maak die heupe los gaan 'n bietjie bos
Dit is nou naweek tyd
Nou gaan ons almal kyk hoe mooi daai lywe lyk

Los al jou worries en dit wat jou pla
Moenie hokaai nie ek kry jou daar

Naweek is vir warm warm warm girls
En vir koue koue koue bier want dis die lewe daai
Vat hom maak hom joune

Naweek is vir warm warm warm girls
En vir koue koue koue bier want dis die lewe daai
So vat hom maak hom joune

My ou maat van yster en praat ek sien die tyd staan stil laat hy val waar hy wil
Die naweek gaan ontplof
Ons raak 'n bietjie rof so kom ons ry die golf

Julle girls maak dit lekker hier met jul cowboy boots ogies onder daai hoed ja
Laat ons stof opskop
Laat die harte klop totdat die son opkom

Los al jou worries en dit wat jou pla
Moenie hokaai nie ek kry jou daar

Naweek is vir warm warm warm girls
En vir koue koue koue bier want dis die lewe daai
Vat hom maak hom joune

Naweek is vir warm warm warm girls
En vir koue koue koue bier want dis die lewe daai
So vat hom maak hom joune

Naweek is vir warm warm warm girls
En vir koue koue koue bier want dis die lewe daai
Vat hom maak hom joune (Vat hom maak hom joune)

Naweek is vir warm warm warm girls
En vir koue koue koue bier want dis die lewe daai
So vat hom maak hom joune (Vat hom maak hom joune)

Chansons les plus populaires [artist_preposition] Ray Dylan

Autres artistes de Middle of the Road (MOR)