Die Ou Verhaal

ROBBIE WESSELS

Die almanak van my lewe lyk so
Van Maandag tot Woensdag sien ek so en so
Donderdag en Vrydag doen ek dit en dat
En Saterdag en Sondag lê ek plat

Die liefde van my lewe noem my langspeelplaat
Sy sê ek is voorspelbaar ek is kort van draad
Dalk is ek 'n biejtie uit die oudedoos
Ek luister dieselfde liedjies voos

Ek mis die ou ou ou verhaal
Van Jan van Till die man van staal
Ek droom die droom van die jonk en oud
Die klein klein seuntjies stout

Ring a ring a rosies all fall down
Bakoond na die rugby hopie op die veld
Kaalgat in die plaasdam kos ons geen geld
‘n Blom vir ‘n beminde pluk ek in die veld

Wie het die ure van my dag beplan?
Wie het die sterre oor die hemelruim gespan?
Wie’t op die horlosie van ons tyd besluit?
Hoe vêr strek die noorde van die suid?

Ek dans in die hemel rond ek sien geen grens
Ek hardloop van wolk tot wolk waar ek ookal wens
Die engele en hemelweesens try my nie keer
Ek vlieg ek’s ligter as ‘n veer

Ek mis die ou ou ou verhaal
Van Jan van Till die Man van Staal
Ek droom die droom van die jonk en oud
Die klein klein seuntjies stout

Ring a ring a rosies all fall down
Bak oond na die rugby hopie op die veld
Kaalgat in die plaasdam kos ons geen geld
‘n Blom vir ‘n beminde pluk ek in die veld

Want my naam is uitgekerf
Op ‘n bordjie van houd in die diepste woud
Waar ‘n voetpad loop oor ‘n reuse berg verby riviere watervalle
Die natuur so eg

En die wind sê sag ek is hier my kind
Ek is hier jy’t my gevind
Ja die wind sê sag ek is hier my kind
Ek is hier jy’t my gevind

Ek mis die ou ou ou verhaal
Van Jan van Till die man van staal
Ek droom die droom van die jonk en oud
Die klein klein seuntjies stout

Ring a ring a rosies all fall down
Bakoond na die rugby hopie op die veld
Kaalgat in die plaasdam kos ons geen geld
‘n Blom vir ‘n beminde pluk ek in die veld

Kaalgat in die plaasdam kos ons geen geld
‘n Blom vir ‘n beminde pluk ek in die veld

Curiosités sur la chanson Die Ou Verhaal de Robbie Wessels

Quand la chanson “Die Ou Verhaal” a-t-elle été lancée par Robbie Wessels?
La chanson Die Ou Verhaal a été lancée en 2020, sur l’album “Die Sluise Van Die Hemel”.
Qui a composé la chanson “Die Ou Verhaal” de Robbie Wessels?
La chanson “Die Ou Verhaal” de Robbie Wessels a été composée par ROBBIE WESSELS.

Chansons les plus populaires [artist_preposition] Robbie Wessels

Autres artistes de Middle of the Road (MOR)