Digters Medley

Ek sit op die hemel en dink aan die hemele
Weereens besef ek dat ons nie 'n clue het nie
Alles is alles en niks is niks
Niks is op soek na alles
En alles is op reis na niks

Sy was 'n ware illustrasie van God se prag
Baie mans het probeer om haar neer te lê
Om haar om te duik
Maar baie min het probeer om haar op te tel
Wonder waar is hy?
Waar is hy?

Ken jy die pad?
Ek dink ek volg nog altyd jou pad
Reis na die chemie
Ver van hier

Ek verander jou beeld
Maak die aarde plat verneinig en boos
Moet jy jubel en juig weer
Oor jou broer se dood

Wêreld wat gaan aan met jou?
My Vader sal jou anders onthou
Sy mag hier wees vir angels
En minuet

Jy gee my hoop
Gee my sig
Ek is moeg gesoek na waar ek hoort
Dis voedsel vir my siel gedoop
En jy hoor my

Kom ons ry
Ek is lief vir jou
Ek verlang na wie ookal jy is
En lief vir wat ookal jy doen
Want jy hoor my

My bos is aan die brand
Ek dink my bos is aan die brand
Want hy stuur my na 'n vreemde plek
Ek voel vir vele meer as ek en jy

Tog so alleen
Nog altyd voel ek so alleen
Ek verlang na daardie bos se plek
Ek voel vir vele meer as ek en jy
Sal jy bly?

Soos bloed so is jy vir my
Soos my so ken jy vir my
Soos asem vloei jy dwarsdeur my
Soos tyd so vlieg als verby

Ek vra jou bly
By my
Tot die paaie voor my opraak
Tot die wolke bo my leegraak vir my

Ek vra jou bly
Naby my
Tot die spore voor my dofraak
En die wolke bo my leegmaak oor my

Soos bloed binne my is jy
Jou groet eggo steeds in my
Oseane oor tot ek jou kry
Vulkane brand hier binne my

Ek vra jou bly
By my
Tot die paaie voor my opraak
Tot die wolke bo my leegraak vir my

Ek vra jou bly
Naby my
Tot die spore voor my dofraak
En die wolke bo my leegmaak oor my
Tot die paaie in my stilraak
En die wolke wat my volmaak in my

Jy was beautiful in Beaufort Wes
En ek was so verskrik en verskriklik lief vir jou
En ek en jy het op grafte en op treine
Op Ford Fairlane se agterseats gevry

En nou is jy en jou man both computer analysts
En laas winter you tried to cut both of your wrists
En nou skryf jy vir my

Jy kan nie meer slaap
Nie nie meer lag
Nie nie meer iets vir jouself doen
Nee nooit ooit weer vir my soen nie

Ek kon nie meer slaap
Nie nie meer lag
Nie nie meer iets vir myself doen
Nee nooit ooit weer vir jou soen nie

As ek vlug in die wind
Word ek die donker se kind
En belydenis die bind my met jou tangerine roos tintlint

Word wakker word wakker
Met die newspapergrappe
Vat my ver weg van jou
In Jazz Cafe se Omo

So wals my my lief
Laat my in angels believe
Ek het gesê jy is die son
In Breyten se brief
Want hy maak ons huil
Maar jy maak my sien

So vlug vlug my kind
In die blou lug my kind
So vlug vlug my kind
In die blou lug my kind

As ek net meer kan droom
Van die wind in die takke van die ou wilgerboom
Op die plaas

Ek sal alles verruil
Om weer Sondag na kerk saam met Remi te huil
Vir oulaas

Ek wens ek sien weer vir die eerste keer die Suiderkruis
Ek wens my oupa kan weer Halley se komeet uitwys
Soos 'n kindjie na 'n Kinderbybel prentjie kyk
Wil ek vir oulaas weer die stofreën op die grondpad ruik

Kan Pinocchio asseblief nou uit daai walvis klim
As Heidi se oupa net sy snor wil trim
Ek wens ek kan Nils Holgersson laat beter voel
Ek wens die reën wil weer die grondpad op die plaas verspoel

Sou jy my kussing deel?
Liggies sag hier met my hare speel
Tot ek wegkwyn in die nag en wegkruip
Vir die jakkalse wat wag

Sal jy my koffie maak ?
Drie jaar lank hier op 'n ou klipplaat
Hier maak mense bymekaar en jy’s soos 'n rookwolk
Wat saggies my hart klop bedaar

Waar storms kom en gaan
As jy warm teen my staan
Jy het my hart verslaan
Een honderd duisend maal

Een honderd duisend een honderd duisend
Een honderd duisend maal
Een honderd duisend een honderd duisend
Een honderd duisend maal

Waar storms kom en gaan
As jy warm teen my staan
Jy het my hart verslaan
Een honderd duisend maal

Chansons les plus populaires [artist_preposition] Robbie

Autres artistes de Dance music