Jonk En Dronk

DIRK VAN NIEKERK, FRANCOIS HENNING

Ja ons is jonk dronk en duidelik party ons nou feitelik
Tot die son uitkom uiteindelik
Hoe gaan ons verduidelik?
O o o o o o ja ons is jonk dronk en amper in die tronk

Ja ons is jonk dronk en duidelik party ons nou feitelik
Tot die son uitkom uiteindelik
Hoe gaan ons verduidelik?
O o o o o o ja ons is jonk dronk en amper in die tronk

Ja ons is jonk (Jonk)
En dronk (Dronk)
En amper in die tronk
So sê my hoe gaan ons verduidelik ja hoe gaan ons verduidelik?

Jonk (Jonk)
En dronk (Dronk)
En amper in die tronk
So sê my hoe gaan ons verduidelik ja hoe gaan ons verduidelik?

Jou ma hou aan jou vra vir die hoeveelste keer
Sy sê nou wanneer gaan jy boeke vat en iets begin leer?
Maar jy sê yo hold up yolo you only live once
En as jy sien daar kom nou moeilikheid 'n boer maak 'n plan (Maak 'n plan)
Maak 'n plan

Ja ons is jonk dronk en duidelik party ons nou feitelik
Tot die son uitkom uiteindelik
Hoe gaan ons verduidelik?
O o o ooo ja ons is jonk dronk en amper in die tronk

Ja ons is jonk dronk en duidelik party ons nou feitelik
Tot die son uitkom uiteindelik
Hoe gaan ons verduidelik?
O o o o o o ja ons is jonk dronk en amper in die tronk

Ja ons is jonk
En ons is dronk
En ons is amper in die tronk
O o o amper in die tronk

Ja ons is jonk
En ons is dronk
En ons is amper in die tronk
O o o amper in die tronk
Ah dammit wie’t my glas gevat?

Ja ons is jonk (Jonk)
En dronk (Dronk)
En amper in die tronk
So sê my hoe gaan ons verduidelik ja hoe gaan ons verduidelik?

Jonk (Jonk)
En dronk (Dronk)
En amper in die tronk
So sê my hoe gaan ons verduidelik ja hoe gaan ons verduidelik?

Jou pa sê jy't sy geld gemors op universiteit
Maar hy verstaan nie jy't al lankal ge-cumlaude in brannewyn
So ek sê yo hold up yolo you only live once
En as jy sien daar kom weer moeilikheid 'n boer maak 'n plan (Maak 'n plan)
Is daar ooit 'n plan?

Ja ons is jonk dronk en duidelik party ons nou feitelik
Tot die son uitkom uiteindelik
Hoe gaan ons verduidelik?
O o o o o o ja ons is jonk dronk en amper in die tronk

Ja ons is jonk dronk en duidelik party ons nou feitelik
Tot die son uitkom uiteindelik
Hoe gaan ons verduidelik?
O o o o o o ja ons is jonk dronk en amper in die tronk

Ja ons is jonk
En ons is dronk
En ons is amper in die tronk
O o o amper in die tronk

Ja ons is jonk
En ons is dronk
En ons is amper in die tronk
O o o amper in die tronk

Ja ons is jonk dronk en duidelik party ons nou feitelik
Tot die son uitkom uiteindelik
Hoe gaan ons verduidelik?
O o o o o o ja ons is jonk dronk en amper in die tronk

Curiosités sur la chanson Jonk En Dronk de Snotkop

Qui a composé la chanson “Jonk En Dronk” de Snotkop?
La chanson “Jonk En Dronk” de Snotkop a été composée par DIRK VAN NIEKERK, FRANCOIS HENNING.

Chansons les plus populaires [artist_preposition] Snotkop

Autres artistes de