Katrien

FRANCOIS HENNING, MARK KAHN

Oh wo ho ho wo ho
Hey Katrien jy’s moeilikheid (En ek sê)
Oh wo ho ho wo ho
Hey Katrien jy’s moeilikheid

Laas Desember-maand het ek my vingers weer verbrand
Met ‘n girl op Margate-strand en ek kon sien die girl was wild
Was net so skeins voor tien toe sy met my kom chat jy sien
Sy’t gesê haar naam’s Katrien en ek kon sien sy’s moeilikheid

Sy fluister in my oor sê sy wil haarself verloor
Saam met my so sy stel voor ons raak vreeslik dronk vanaand
Sy’s skaars al klaar gevra toe sê ek sommer ja
Ek bring my meisie saam maar sy sê los haar by die huis

Oh wo ho ho wo ho
Hey Katrien jy’s moeilikheig (En ek sê)
Oh wo ho ho wo ho
Hey Katrien jy’s moeilikheid

So daai Desember-aand en ek en Katrien besluit tot laat
Tequilas op die strand en sy my vreeslik dronk gemaak
Was net so skeins oor elf toe sy my vra om haar te help
Haar bikini los te zip sy sê sy’t lus vir skinnydip

Sy fluister in my oor sê sy wil haarself verloor
Saam met my so sy stel voor dat my meisie nooit hiervan moet hoor
Sy’s skaars al klaar gevra toe sê ek sommer ja
Met haar lyfie styf teen my sê ek Katrien hier’s moeilikheid

Oh wo ho ho wo ho
Hey Katrien jy’s moeilikheid (En ek sê)
Oh wo ho ho wo ho
Hey Katrien jy’s moeilikheid

Hey Katrien
Hey Katrien
Hey Katrien jy’s moeilikheid

Hey Katrien
Hey Katrien
Hey Katrien jy’s moeilikheid

Oh wo ho ho wo ho
Hey Katrien jy’s moeilikheig
Oh wo ho ho wo ho
Hey Katrien jy’s moeilikheid

Curiosités sur la chanson Katrien de Snotkop

Quand la chanson “Katrien” a-t-elle été lancée par Snotkop?
La chanson Katrien a été lancée en 2008, sur l’album “So Damn Sexy”.
Qui a composé la chanson “Katrien” de Snotkop?
La chanson “Katrien” de Snotkop a été composée par FRANCOIS HENNING, MARK KAHN.

Chansons les plus populaires [artist_preposition] Snotkop

Autres artistes de