Meisie Ferguson

ADOLF VORSTER, DIRK VAN NIEKERK, FRANCOIS HENNING

Meisie was ‘n aster wat die plaas goed ken ja sy't van kleins af al die beeste op die naam geken
Meisie het geweet hoe om ‘n bul te tem en op die skou het sy mos altyd eerste prys gewen
En sy't die mooiste bene in die hele dorp
En as sy stap deur die lande kyk die skape op
Sy't niks gelike van bak en brou en brei
Sy wou net heeldag lank my trekker ry

Sy ploeg my lande laat die stof so staan en al die boere wil weet hey wat's haar naam?
Ek noem haar Meisie Meisie Ferguson
En ek's haar John John John John Deere

Sy pluk die perskes met ‘n kort jean aan en by die koöperasie vra hul hey wat's haar naam?
Ek noem haar Meisie Meisie Ferguson
En ek's haar John John John John Deere
Ek's haar John John John John Deere

Meisie het geboer was ‘n Vrystaat nooi
En sy's die dogter van oom Tokkie ja sy was te mooi
Meisie het geweet hoe om ‘n skaap te skeer
En haar appels was die mooiste in die hele streek

En al die manne hou haar dop as sy die land bewerk
Jy sien net Hilux bakkies by die plaas se hek
Sy't niks gelike van bak en brou en brei
Sy wou net heeldag lank my trekker ry

Sy ploeg my lande laat die stof so staan en al die boere wil weet hey wat's haar naam?
Ek noem haar Meisie Meisie Ferguson
En ek's haar John John John John Deere

Sy pluk die perskes met ‘n kort jean aan en by die koöperasie vra hul hey wat's haar naam?
Ek noem haar Meisie Meisie Ferguson
En ek's haar John John John John Deere
Ek's haar John John John John Deere

Sy ploeg my lande laat die stof so staan en al die boere wil weet hey wat's haar naam?
Ek noem haar Meisie Meisie Ferguson
En ek's haar John John John John Deere

Sy pluk die perskes met ‘n kort jean aan en by die koöperasie vra hul hey wat's haar naam?
Ek noem haar Meisie Meisie Ferguson
En ek's haar John John John John Deere
Ek's haar John John John John Deere

Curiosités sur la chanson Meisie Ferguson de Snotkop

Qui a composé la chanson “Meisie Ferguson” de Snotkop?
La chanson “Meisie Ferguson” de Snotkop a été composée par ADOLF VORSTER, DIRK VAN NIEKERK, FRANCOIS HENNING.

Chansons les plus populaires [artist_preposition] Snotkop

Autres artistes de