Droom
Sê dit nou
Ek sal 'n kar kan reël
Ek sal kom vir jou
In my
Denim baadjie
Ek sal jou
Nooit verruil nie
Wie voor my was
Het seker okay gepas
Maar niemand kan doen soos ek nie
Sê dit nou
Ek sal 'n kar kan reël
Ek sal kom vir jou
In my
Denim baadjie
Ek sal jou
Nooit verruil nie
Wie voor my was
Het seker okay gepas
Maar niemand kan doen soos ek nie