Geel (Julie)

Ek het jou ontmoet
In al daai geel
Jy’t daai doos by jou gehad
Ja, die een wat my naar gemaak het
En ek moes speel
Oor al my swart
Die slaaploopdroom wat my rug ophou
Die ding wat my my lewe lank dophou

En nou
Vir jou
Bou jou lewe bo my hoog
Genoeg dat die donker jou nie kry nie

Julie
Julie
Julie
Julie

Kan ek weer begin voor al daai geel?
Jy't dit als op jou gesit
Gesê dat ons net uitgedink is
En volg jy in al my swart
Op die wolktrappad wat my wakker hou
Die ding wat ek my lewe lank dophou

Maar nou
Vir jou
Bou jou lewe bo my hoeg
Genoeg dat die donker jou nie kry nie

Julie
Julie
Julie
Julie

Julie
Julie
Julie
Julie
Julie

Curiosités sur la chanson Geel (Julie) de Spoegwolf

Quand la chanson “Geel (Julie)” a-t-elle été lancée par Spoegwolf?
La chanson Geel (Julie) a été lancée en 2017, sur l’album “Die Donker Toring”.

Chansons les plus populaires [artist_preposition] Spoegwolf

Autres artistes de