Geheimpie

DANIE DU TOIT

Ag kind, staan bietjie nader, ek is moeg vir die kamer
Die maan deur die venster lyk soos jy
Maar 'n klein bietjie kaler
Jy is ons strale
Ag hoor hoe die koer, koer, koer soos jy
La la laai laai laai laai, laai laai laai laai laai laai, laai laai laai laai laai

Ag hel, jy dra dan my krale
Jou ketting verhale
Onthou jy daai aand op die dak
Toe die nag wegsak knie diep
In die son as ons maats hoor stap van die horison

Ek sê haai
Da da daai daai daai daai daai, daai daai daai daai daai daai, da daai daai daai daai daai

O dit winter nou
O dit winter nou
O dit winter nou
O dit winter nou

Woah, woah my geheimpie
Waarom nou
Waarom nou

Woah, woah my geheimpie
Waarom nou
Waarom nou

Ag son, skyn my jou hart leeg
Die stad sal jou weg leeg
Maar huisies sal staan
Deur rand van haar lyf
Weinig is beter
Eene planete so stadig so stil
Kan jy maar dryf
La la laai laai laai laai laai laai laai laai laai laai laai laai laai laai laai

Ag hel, jy dra dan my krale
Jou ketting verhale
Onthou jy daai aand op die dak
Toe die nag wegsak knie diep
In die son in as ons maats hoor stap van die horison

Curiosités sur la chanson Geheimpie de Spoegwolf

Qui a composé la chanson “Geheimpie” de Spoegwolf?
La chanson “Geheimpie” de Spoegwolf a été composée par DANIE DU TOIT.

Chansons les plus populaires [artist_preposition] Spoegwolf

Autres artistes de