Kogelbaai
Staan 'n bietjie stil
Teken daai boompie klaar op my hand
Ek versamel jou
In koeldrankbottels vol warm gemaakte sand
Warm gemaakte gat
Warm gemaakte gat
Ek het my verloor
Trek daai truitjie uit, jy martel my
Kyk wat hou ons voor
Almal sê die man in my is dood
Maar daar’s iets in my bloedstroom
Wel dis heeltemal te laat
Om van plan te verander
Sit net langer
Sit net langer
Wel dis heeltemal te laat
Om van plan te verander
Sit net langer
Sit net langer
Wel dis heeltemal te laat
Om van plan te verander
Sit net langer
Sit net langer
Wel dis heeltemal te laat
Om van plan te verander
Sit net langer
Sit net langer