Nagmuskiet

Jy klap die onsigbare nagmuskiet
Soos die frons oor jou oë
Frons oor jou voorkop skiet

Jy sit so kruisbeen oor my werksetiek
Soos die dag uit ons greep
Dag uit ons venster skiet

Kyk daar oor die berge
Kom die honde
Aan hul sluier
En hulle hoooe
Alles moet sterf
Maar ek't ʼn gevoel in my dat ons vir altyd
In hierdie kamer kan bly
En as daai honde kom kan ons twee dalk net hoooe

Kyk daar oor die berge
Kom die honde
Aan hul sluier
En hulle hoooe
Alles moet sterf
Maar ek't ʼn gevoel in my dat ons vir altyd
In hierdie kamer kan bly
En as daai honde kom kan ons twee dalk net hoooe

Curiosités sur la chanson Nagmuskiet de Spoegwolf

Quand la chanson “Nagmuskiet” a-t-elle été lancée par Spoegwolf?
La chanson Nagmuskiet a été lancée en 2015, sur l’album “Somer”.

Chansons les plus populaires [artist_preposition] Spoegwolf

Autres artistes de