Noorde [Live]
Dis in die oorsig
Dis in die gly
Dis daai foto wat ’n wit flits maak in my
Deur al hierdie dode
Was dit jy
O my woorde word klein
Ek kan dit amper by jou kry
Ek kan dit amper by jou kry
Dis in die bome
O dis hier om te bly
It ruik na die klam bries wat haar opvoel in jou trui
Die lig wat jy uittrek
Sal nog aan my klou
O my bene word koud
Maar ek wag nog hier op jou
O ek wag nog hier op jou
Daai blond op jou hare
Is op my uitgemors
Dis donker in die toring
Daar's 'n ruit in jou bors