Planete

Jy’s op die vloer
Op ’n matras en loer
Jy’t die see ingebring en dit omring jou in wit lakens

Ek weet nie van planete nie
Ek weet nie hoe ons wentel nie
Maar dis om en om en om en om en om
Om mekaar
Deesdae is ek swaerder aan jou
Deesdae is ek swaerder aan jou

As ek hoor jou sing
Die ruimte in
Is daar rekens in die nag dis duidelik maar sag, dit het jou
Terug gebring

Ek weet nie van planete nie
Ek weet nie hoe ons wentel nie
Maar dis om en om en om en om en om
Om mekaar
Deesdae is ek swaerder aan jou
Deesdae is ek swaerder aan jou

Curiosités sur la chanson Planete de Spoegwolf

Quand la chanson “Planete” a-t-elle été lancée par Spoegwolf?
La chanson Planete a été lancée en 2020, sur l’album “See”.

Chansons les plus populaires [artist_preposition] Spoegwolf

Autres artistes de