Wals

Kathryn, wil jy wals?
My hart het al hel toe gegaan
En my vriende is die waters in
Om die stukkies op planke te haal
Jy maak my een sekonde oud
Jy maak my een sekonde oud

Die grasse is al lank
Die band wat hier êrens wegkruip
Speel van Jesus en harde houd
Tussendeur stukkies van jou
Jy maak my een sekonde oud
Jy maak my een sekonde oud

Maar staan my digter by
Hoe alleen wil jy eintlik wees
Maak jou hande vas aan my
Want, ai
Jy is die gryp wat my nog stadig kry
Ja, jy
Jy is die gryp wat my nog stadig kry

Nee, ek weet nie waarheen
My bloed klonte loop nie
Maar jy't êrens hier in my kom sit

Curiosités sur la chanson Wals de Spoegwolf

Quand la chanson “Wals” a-t-elle été lancée par Spoegwolf?
La chanson Wals a été lancée en 2012, sur l’album “Swaartekrag”.

Chansons les plus populaires [artist_preposition] Spoegwolf

Autres artistes de