My vrou is huistoe

My vrou is huistoe
Sy sing in die hemel
Sy het gesê
Sy wag daar in die wolke op my
My vrou is huistoe
Sy’s los van die lewe
En al wat ik hier nog hê
Is tyd

Ek werk op die land
Ek oes wat ek saai
Ek gaan terug naar die dorp
Wanneer die son ondergaan
En ek sit op die stoep
Tot laat in die aand
En ek kyk naar die sterre wat val
Voor ek gaan slaap

My vrou is huistoe
Sy sing in die hemel
Sy het gesê
Sy wag daar in die wolke op my
My vrou is huistoe
Sy’s los van die lewe
En al wat ik hier nog hê
Is tyd

Curiosités sur la chanson My vrou is huistoe de Stef Bos

Quand la chanson “My vrou is huistoe” a-t-elle été lancée par Stef Bos?
La chanson My vrou is huistoe a été lancée en 2010, sur l’album “Kloofstraat”.

Chansons les plus populaires [artist_preposition] Stef Bos

Autres artistes de Forró