Suikerbossie [Live]

Ik laat het noorden achter mij
De lage vlakte achter mij
Ik laat mijn land voor wat het is
Mijn huis mijn hart en mijn bezit

En ik volg het spoor van oude schepen
Ver voorbij de Evenaar
Ik volg het spoor van wie mij lief is
Zo heeft mijn hart de koers bepaald

Want suikerbossie ek wil jou hê
Suikerbossie ek wil jou hê
Suikerbossie ek wil jou hê
Wat dalk jou ma daarvan sal sê

Dan loop ons dalk so onder deur die maan
Loop ons dalk so onder deur die maan
Loop ons dalk so onder deur die maan
Ek en my suikerbossie saam

Ik soek van die oggend tot die aand
En ik weet dat zij ergens moet bestaan
Ik soek van Mpumalanga tot die Kaap
En als ik moet dan loop ik naar de maan

Want suikerbossie ek wil jou hê
Suikerbossie ek wil jou hê
Suikerbossie ek wil jou hê
Wat dalk jou ma daarvan sal sê

Dan loop ons dalk so onder deur die maan
Loop ons dalk so onder deur die maan
Loop ons dalk so onder deur die maan
Ek en my suikerbossie saam

Ek en my suikerbossie saam
Loop ons dalk hier in Pretoria onder deur die maan
Want ek sê al dit is dalt waarom die leven gaan
Jy en jou suikerbossie saam
Jy en jou suikerbossie saam
Dalk hier dalk hier dalk hier
Onder deur die maan
Onder deur die maan
Onder deur die maan
Dalk hier onder deur die maan

Curiosités sur la chanson Suikerbossie [Live] de Stef Bos

Sur quels albums la chanson “Suikerbossie [Live]” a-t-elle été lancée par Stef Bos?
Stef Bos a lancé la chanson sur les albums “Van Mpumalanga Tot Die Ka” en 2001, “Van Mpumalanga tot die Kaap” en 2001, et “Dit Is Nu Later!” en 2010.

Chansons les plus populaires [artist_preposition] Stef Bos

Autres artistes de Forró