Hierdie Stukkie Aarde

CHRISTELLE COMBRINK, JAKE ODENDAAL, ROUXAN CLOETE

Die ligte af met die laaste noot gesing
Dis ‘n lang pad huis toe verlange wat my deurdring
Ek mis my huis se krake, ek mis die plaas
Die wind deur die blare roep my by my naam

Hierdie stukkie aarde is deel van my
Op hierdie stukkie aarde het ek genade gekry
My stukkie eenvoud my behoud hier bly ons stroom die grond is koud
My stukkie aarde hier leef my hart

Die kilos skiet verby en die pad trek smal
Ek tel die telefoon pale een vir een
Ek mis my huis se krake, ek mis die plaas
Die wind deur die blare roep my by my naam

Hierdie stukkie aarde is deel van my
Op hierdie stukkie aarde het ek genade gekry
My stukkie eenvoud my behoud hier bly ons stroom die grond is koud
My stukkie aarde hier leef my hart

Ek draai my venster af ek rammel oor die sinkplaat pad
Die bome blom die skoonheid hier is suurstof vir my hart
Die pad se round blink weer in die son
Die bloekom staan ‘n ere wag ek kom

Hierdie stukkie aarde is deel van my
Op hierdie stukkie aarde het ek genade gekry
My stukkie eenvoud my behoud hier bly ons stroom die grond is koud
My stukkie aarde hier leef my hart

My hart
My hart
Hierdie stukkie aarde is deel van my

Curiosités sur la chanson Hierdie Stukkie Aarde de Stella

Qui a composé la chanson “Hierdie Stukkie Aarde” de Stella?
La chanson “Hierdie Stukkie Aarde” de Stella a été composée par CHRISTELLE COMBRINK, JAKE ODENDAAL, ROUXAN CLOETE.

Chansons les plus populaires [artist_preposition] Stella

Autres artistes de Pop rock