Briefie In 'N Bottel

Ek skryf vir jou 'n briefie op 'n trekker op my oom se plaas
Die memories van jou is soos 'n kalm oor die groot geraas
Ek sit dit in 'n bottel en ek maak hom toe
Ek gooi hom in die Vaalrivier en stuur hom met my hart na jou toe
Ek stuur hom na jou toe

Daar's 'n briefie in 'n bottel wat jou naam op het
'n Foto in 'n raampie so langs my bed
As jy eendag op 'n reëndag weer my naam onthou
Hier's die briefie in 'n bottel want ek's lief vir jou

Partykeer as dit reën kan ek jou in my kop hoor sê
Jy's heeltemal te mooi om in die skuiling van jou bed te lê
Ek dink nog elke oggend aan jou more soen
Hoe maklik jy dit maak om hierdie dinge van die dag te doen
Met net een soen

Daar's 'n briefie in 'n bottel wat jou naam op het
'n Foto in 'n raampie so langs my bed
As jy eendag op 'n reëndag weer my naam onthou
Hier's die briefie in 'n bottel want ek's lief vir jou

Daar's 'n briefie in 'n bottel wat jou naam op het
'n Foto in 'n raampie so langs my bed
As jy eendag op 'n reëndag weer my naam onthou
Hier's die briefie in 'n bottel want ek's lief vir jou

Daar's 'n briefie in 'n bottel wat jou naam op het
'n Foto in 'n raampie so langs my bed
As jy eendag op 'n reendag weer my naam onthou
Hier's die briefie in 'n bottel want ek's lief vir jou

Daar's 'n briefie in 'n bottel wat jou naam op het
'n Foto in 'n raampie so langs my bed
As jy eendag op 'n reëndag weer my naam onthou
Hier's die briefie in 'n bottel want ek's lief vir jou

Chansons les plus populaires [artist_preposition] Touch Of Class

Autres artistes de Afrikaans