Roer Jou Voete

Roer jou voete, roer jou voete oor die bar se vloer

O roer jou voete, roer jou voete oor die bar se vloer
En wees versigtig om so skelmpies vir my te loer

Bokkie ek en jy lê agter 'n toe deur en vry

O bokkie ek en jy lê agter 'n toe deur en vry
En jou pa sê vir my ek moet maar liewer my ry hier kry

Roer jou voete, roer jou voete oor die bar se vloer
Roer jou voete, roer jou voete oor die bar se vloer
O roer jou voete, roer jou voete oor die bar se vloer
En wees versigtig om so skelmpies vir my te loer

Hou my vas swaai my rond ek proe die liefde in jou mond

Jou pa kyk na my met vuur in sy oë, hy probeer my gedagtes lees
Maar jy het lankal my hart gesteel al moet ek my lewe vrees
Want bokkie ek en jy lê agter 'n toe deur en vry
En jou pa se vir my ek moet maar liewer my ry hier kry

Roer jou voete, roer jou voete oor die bar se vloer
Roer jou voete, roer jou voete oor die bar se vloer
O roer jou voete, roer jou voete oor die bar se vloer
En wees versigtig om so skelmpies vir my te loer

Roer jou voete, roer jou voete oor die bar se vloer
Roer jou voete, roer jou voete oor die bar se vloer
Ah roer jou voete, roer jou voete oor die bar se vloer
Maar wees versigtig om so skelmpies na my te loer

Hou my vas swaai my rond
Ek proe die liefde in jou mond
Bokkie ek en jy
Staan oral op die dans vloer en vry

Chansons les plus populaires [artist_preposition] Touch Of Class

Autres artistes de Afrikaans