Wat Jou Hart In Kan Glo
Grond dit is die grond waarop ons bou
Geloof wat ons bymekaar sal hou
Vir my en jou
Ons huis dit is die plek waar ons kan rus
Die nag se stiltes ons kan sus
Dis waar ons harte altyd is
Wat jou hart in kan glo laat ons hoop bou vir more
Ons sien die krag in die grond waar jy staan en wag
Dis tyd is jy reg vir die pad na sukses?
Met jou oë op die horison ons weet waarvandaan jy kom
Geloof is wat ons dra deur elke dag
Ons ondersteun om te vermag waarna ons smag
'n Traan 'n druppel reën maak die verskil
'n Boer se hart en siel wat wil
'n Dore aardkors word gevul
Wat jou hart in kan glo laat ons hoop bou vir more
Ons sien die krag en die grond waar jy staan en wag
Dis tyd is jy reg vir die pad na sukses?
Met jou oë op die horison ons weet waarvandaan jy kom
Soos bloed deur ons are vloei
Bome se bloeisels bloei
Wind kom wat dra jy weg?
Die lewe en gloed