Liefling

Jy weet
Dat ek nie sonder jou kan bestaan nie
Jy weet
Dat jy ook nie alleen kan bestaan nie
Dit weet jy goed

Liefling
Kan ons nie maar vergeet en vergewe
Liefling
Ek kan nie sonder jou verder lewe
Dit weet jy goed

Jy weet
Dat ou herinnerings nooit vergaan nie
Jy weet
Dat niemand ooit in jou plek kan staan nie
Dit weet jy goed

Liefling
Kan ons nie maar vergeet en vergewe
Liefling
Ek kan nie sonder jou verder lewe
Dit weet jy goed

Nou is die tyd, moenie wag (Ja nou is die tyd)
Want ek verlang elke dag (Ja nou is die tyd)
En hier is my hart, neem dit nou (Neem dit nou)
Hier is my hart, net vir jou

Jy weet
Dat ek nie sonder jou kan bestaan nie
Jy weet
Dat jy ook nie alleen kan bestaan nie
Dit weet jy goed

Liefling
Kan ons nie maar vergeet en vergewe
Liefling
Ek kan nie sonder jou verder lewe
Liefling jy weet

Chansons les plus populaires [artist_preposition] André Schwartz

Autres artistes de Crooner