Stukke Optel

Middernag slaan ek oor, jy skree my naam, wat soek jy?
My hart in mengelmoes en seker ek verwoes, wat sê jy?

My hart word verskeur deur jou lemme woorde
Vlamme verteer eers verlief akoorde
Wanneer kry dit end hierdie tit vir tat wal geveg?

Dan dans engel en duiwel
Met my eer op spel
Balaans keer of ek tuimel roep ons dit vaarwel van die stukke optel
Al die stukke optel

Sien my siel weerspieël in ‘n nuwe son se riel en ek buig neer
My hart word weer vertrou, kan nie hierdie kans verbrou en ek glo weer

Nou hoor ek die magic van jou gypsy ruim
Die tong van jou hart en viole fyn
Die snare van my wese na ‘n verweg tyd, ek is tuis

Dan dans engel en duiwel
Met my eer op spel
Balaans keer of ek tuimel roep ons dit vaarwel van die stukke optel
Al die stukke optel
Al die stukke optel
Al die stukke optel

Droom verdruk, jy skyn ‘n lig op alles wat ons weg wil steek
Alles wat ‘n lem beklee

Soos die gesig van die digter met ‘n turkoois glimlag
Wat skryf tot my oneer deur die rusland sneeuprag
Ek huil na die volmaan in ‘n tweesaam nag
Ons is tuis

Dan dans engel en duiwel
Met my eer op spel
Balaans keer of ek tuimel roep ons dit vaarwel van die stukke optel
Al die stukke optel
Al die stukke optel
Al die stukke optel
Droom gedig jy skyn ‘n lig

Chansons les plus populaires [artist_preposition] André Schwartz

Autres artistes de Crooner