Tameletjie

Switsersland geisoleerde hand
Hoe moeilik kan dit wees om 'n vrou te verstaan?
Jy't gesê jy bly deur dik en din vir my
O hell maar ons kan baklei as my ma vir 'n week by ons kom bly

Tameletjie Tameletjie waarheen nou?
Ek het vir ons 'n huis gebou
En Tameletjie Tameletjie hoor my nou
My ma't gesê sy hou van jou
My ma't gesê ek kan maar trou
Jou maar trou

Jou wildspastei proe soos die hemel jy
So hoekom wil jy aanhou stry oor wie se kos die beste lyk?
'n Man kies sy vrou
Wat by sy ma kan kers vashou
Wat sy hartsbegeertes bring en hom saggies aan die slaap kan sing

En Tameletjie Tameletjie waarheen nou?
Ek het vir ons 'n huis gebou
En Tameletjie Tameletjie hoor my nou
My ma't gesê sy hou van jou
My ma't gesê ek kan maar trou
Jou maar trou

Tameletjie Tameletjie waarheen nou?
Ek het vir ons 'n huis gebou
En Tameletjie Tameletjie hoor my nou
My ma't gesê sy hou van jou

En Tameletjie Tameletjie waarheen nou?
Ek het vir ons 'n huis gebou
En Tameletjie Tameletjie hoor my nou
My ma't gesê sy hou van jou
My ma't gesê ek kan maar trou
Jou maar trou

So Tameletjie kom deel nou my warm bedjie
My ma sê sy worry nie meer want sy sien dat jy na my kan kyk

Curiosités sur la chanson Tameletjie de Appel

Sur quels albums la chanson “Tameletjie” a-t-elle été lancée par Appel?
Appel a lancé la chanson sur les albums “Lei My Na Die Water” et “Boer Loop Deur My Are” en 2018.

Chansons les plus populaires [artist_preposition] Appel

Autres artistes de