Bekkie
(Ek sal jou warm hou)
(My Bekkie net vir jou)
Winter dae en koue nagte en ek kan nie wag om my Bekkie weer te sien
My hart wil jou bedien (Jou bedien)
'n Hondered ure 'n duisend strate verlang ek al my dae terug na jou
Verlang my dood na jou (Verlang my dood na jou)
En sal jy by my staan 'n kans dat jy nooit weer weg sal gaan
En as jy voel, voel, voel hierdie winter raak te veel
Moenie dat die wind, wind, wind die komberse van jou af steel
En as ek aan jou dink, dink, dink dan maak dit van voor af sin
Ek hoop ek sien jou gou-gou weer
Om my hart met ou te deel
(Ek sal jou warm hou)
(My Bekkie net vir jou)
Droë velde droë grasse ek het my Bekkie lanklaas bly gesien
Sy's tien uit tien (Sy's tien uit tien)
Deur die gate en in die strate verdrink ek in die see van jou blou oë
Ek wil jou nie verloor (Nie verloor)
En sal jy by my bly as jy wil sal ek selfs daantoe vir jou ry
En as jy voel, voel, voel hierdie winter raak te veel
Moenie dat die wind, wind, wind die komberse van jou af steel
En as ek aan jou dink, dink, dink dan maak dit van voor af sin
Ek hoop ek sien jou gou-gou weer
Om my hart met jou te deel
(Ek sal jou warm hou) (Warm hou)
(My Bekkie net vir jou) (Net vir jou)
(Ek sal jou warm hou) (Warm hou)
(My Bekkie net vir jou)
En as jy voel, voel, voel hierdie winter raak te veel
O en moenie dat die wind, wind, wind jou komberse van jou af steel
En as ek aan jou dink, dink, dink dan maak dit van voor af sin
Ek hoop ek sien jou gou-gou weer
Om my hart met jou te deel
Ek hoop ek sien jou gou-gou weer
Om my hart met jou te deel