Hart In Twee Wil Deel
Nou sit ek hier deurpad langs ek skuif die klippies weg en kyk deur die heining (En kyk deur die heining)
In jou gesiggie vas
En ek vra myself is die moeite werd jou die kans te gee en weer probeer (En weer probeer)
As jy weg wil kyk
En dit maak my seer
En dink jy dit was vir my ook seer toe ek jou terug wou steel
En hier gebeur te veel dat jy jou hart in twee wil deel
En dink jy dit's weer sulke tyd wat ons probeer besluit dat die moet einde kry
Dat ek my hart met jou kan deel
En dink jy dit's weer sulke tyd
Nou sit ek nog die koue vat my weg ek doen weer te veel my hart kry te seer (Kry te seer)
Oor daai gesiggie kyk
Ek het genoeg gewag ek's uit klippies uit het jou die kans gegee en weer probeer (En weer probeer)
En my hart is seer
En dit maak my seer
En dink jy dit was vir my ook seer toe ek jou terug wou steel
En hier gebeur te veel dat jy jou hart in twee wil deel
En dink jy dit's weer sulke tyd wat ons probeer besluit dat die moet einde kry
Dat ek my hart met jou kan deel
Help my ook besluit en maak die tyd dat ek jou weer kan sien of is dit net die ander jy
En dit maak my seer
En dink jy dit was vir my ook seer toe ek jou terug wou steel
En hier gebeur te veel dat jy jou hart in twee wil deel
En dink jy dit's weer sulke tyd wat ons probeer besluit dat die moet einde kry
Dat ek my hart met jou kan deel
En dink jy dit was vir my ook seer toe ek jou terug wou steel
En hier gebeur te veel dat jy jou hart in twee wil deel
En dink jy dit's weer sulke tyd (Dat ons probeer besluit dat die moet einde kry)
Dat ek my hart met jou kan deel
En dit maak my seer
Jy weet jy maak my seer