My hart is by die huis

Vat my terug na dag een toe
Ek was so alleen toe
Jy my gesoen het in Pelgrimsrus
Maar my hart wil nou nie rus nie

Vat my terug na die eerste keer toe
My hart was baie seer toe jy my vashou
En sê ek moet ophou huil
En in jou arms skuil

Ek kan voel hoe my hardklop terug loop
Weet Ma los die huis se deur oop
Kon jou hart nie met sente terug koop
Maar ek hoop en ek bid dat jy gewag het vir my
Gewag het vir my

My hart is by die huis
En my hartklop is die rigting
Wat vir my kom wys
Dat ons eindig waar ons begin
Terug na al die soene wie't gesê dis groener
Aan die anderkant van hierdie plek?

Hier lewe ek en hier word ek groot
Want die kind in my bly lewe
Negentien verjaarsdae
Maar ‘n deel van my bly sewe, sewentig maal sewe
Het ek het weer myself bewys
My hart is by die huis

Die stad het sy eie storie
Maar ek kan dit nie verloor nie
Verhale wat harte in gister se kamer stoor
Ek weet jy kan my hoor
Ek weet jy kan my hoor

Ek kan voel hoe kom my hardklop terug loop
Weet Ma los die huis se deur oop
Kon jou hart nie met sente terug koop
Maar ek hoop en ek bid dat jy gewag het vir my
Gewag het vir my

My hart is by die huis
En my hartklop is die rigting
Wat vir my kom wys
Dat ons eindig waar ons begin
Terug na al die soene wie’t gesê dis groener
Aan die anderkant van hierdie plek

Hier lewe ek en hier word ek groot
Want die kind in my bly lewe
Negentien verjaarsdae
Maar ‘n deel van my bly sewe, sewentig maal sewe
Het ek het weer myself bewys
En my hart is by die huis

En my hartklop is die rigting
Wat vir my kom wys
Ons eindig waar ons begin
Eindig waar ons begin
Terug by al die soene
Jy’t gesê dis groener

Hier lewe ek
Want die kind in my bly lewe
Negentien verjaarsdae
Maar ‘n deel van my bly sewe
Sewentig maal sewe
Het ek weer myself bewys
En my hart is by die huis
Vat my terug na dag een toe

Chansons les plus populaires [artist_preposition] Chane Valentine

Autres artistes de Middle of the Road (MOR)