Ek Is Hier

Berge en dale en hartseer verhale
Gebreekte beloftes en drome wat faal, dit was seer
Ek soek meer
Ek verdien

Liefde verlore en weer oor gebore
En brue wat verbrand soos 'n train wat ontspoor, weggeraak
Deurgemaak
Ek is hier

Ek was daar
Ek is deur
Ek is hier

As die donkerte val en jy voel jy's alleen
Wees 'n lig en jy sal weer die spore kan sien
Ek was daar
Ek is deur
Ek is hier

As dit koud raak daar buite en reënstorms val
Wees 'n vuur en brand helder vir een en almal
Ek was daar
Ek is deur
Ek is hier

Val sonder ophou of hartseer geraak
Die wie jy vertrou jou weer seergemaak, dit is waar
Sê dit maar
Jy is meer

Jou hart gebreek en die trane geval
Maar dinge raak beter, belowe dit sal, bly net hier
Probeer weer
Weer en weer

As die donkerte val en jy voel jy's alleen
Wees 'n lig en jy sal weer die spore kan sien
Ek was daar
Ek is deur
Ek is hier

As dit koud raak daar buite en reënstorms val
Wees 'n vuur en brand helder vir een en almal
Ek was daar
Ek is deur
Ek is hier

Ek was daar
Ek is deur
Ek is hier

As die donkerte val en jy voel jy's alleen
Wees 'n lig en jy sal weer die spore kan sien
Ek was daar
Ek is deur
Ek is hier

As dit koud raak daar buite en reënstorms val
Wees 'n vuur en brand helder vir een en almal
Ek was daar
Ek is deur
Ek is hier

As die donkerte val en jy voel jy's alleen
Wees 'n lig en jy sal weer die spore kan sien
Ek was daar
Ek is deur
Ek is hier

Chansons les plus populaires [artist_preposition] Demi Lee Moore

Autres artistes de Afrikaans