Sewe Weke

Ek wil jou bietjie van jouself vertel, jy was my hemel, jy was my hel
Die swak plek in my hart het nou verhaat
Ek wil jou liefde uit my lyf uit skud, die pyn in my nou uit my ruk
Niks meer trane oor, oor dit wat was

Sewe weke gaan verby, ek weet jy's nie die een vir my nie
Sewe maande kom en gaan, ek kan nou op my eie voete staan
Sewe jaar is nou te laat, die deur is gesluit, ek het jou verlaat
Sewe weke, sewe maande, sewe jare is nou oor en verby

Ek dink mos altyd dis net die man, as jy nie kan nie, wie kan dan
Dis als veryby met jou en my, kan jy voel hoe seer ek kry

Sewe weke gaan verby, ek weet jy's nie die een vir my nie
Sewe maande kom en gaan, ek kan nou op my eie voete staan
Sewe jaar is nou te laat, die deur is gesluit, ek het jou verlaat
Sewe weke, sewe maande, sewe jare

En nou staan jy voor my, vra of jy 'n tweede kans kan kry

Sewe weke gaan verby, ek weet jy's nie die een vir my nie
Sewe maande kom en gaan, ek kan nou op my eie voete staan
Sewe jaar is nou te laat, die deur is gesluit, ek het jou verlaat
Sewe weke, sewe maande, sewe jare is nou oor en verby

Chansons les plus populaires [artist_preposition] Demi Lee Moore

Autres artistes de Afrikaans