Kan Iemand My Hoor?
Sielsiek
‘n Bietjie angstig en eensaam
En my lyf is tot niet
Want ek
Is ‘n bietjie ongehoorsaam
Dronkverdriet (Dronkverdriet)
En so effe onvoorspelbaar
Ek het nie veel meer om te sê behalwe ek het jou altyd lief gehad
En dis dieselfde ding oor en oor en oor en oor (Dieselfde ding)
En dis dieselfde ding oor en oor en oor en oor
Kan iemand my hoor?
Kan jy my hoor?
Stoksielalleen
En ek is weer die enigste een
Ek is ook die enigste een met niks oor om te gee nie
Hopeloos te lomp en swaar