Lieg Net Vir My

Pierre Greeff, Hunter Kennedy, Fred den Hartog

So sê my is jy
Nogsteeds oor my en as jy nie is nie, lieg net vir my

Sagte reën
Opgeknoopte binnegoed, opgeknoopte brein, sagte beddegoed
Ons lewe met pyn
En as die ligte af gaan is dit ons oë wat skyn
En al wat ek geleer het is om stil te bly

So ek sê liewers niks nie

So sê my, is jy nog oor my en as jy nie is nie, sê liewers niks nie
Of lieg net vir my
Sê net liewers niks nie
Lieg net vir my

Soos ‘n haelgeweer
Skuldgevoelens brein
Skuldgevoelens beddegoed
Ek wens ek kan verdwyn
Dis seker nou die tyd om soos grootmense te lyk
En als wat ons geleer het af te spoel by die drein

Ons weet eintlik niks nie

So sê my, is jy nog oor my en as jy nie is nie, sê liewers niks nie
Of lieg net vir my

As die liggies dof raak voel ons siele die pyn
As ek my oë toe maak sien ek jou voor my, jy was jonk
So jonk

So sê my, is jy nog oor my en as jy nie is nie, sê liewers niks nie
Of lieg net vir my

Lieg net vir my
Lieg net vir my
Lieg net vir my
Lieg net vir my
Lieg net vir my
Lieg net vir my

Curiosités sur la chanson Lieg Net Vir My de Die Heuwels Fantasties

Quand la chanson “Lieg Net Vir My” a-t-elle été lancée par Die Heuwels Fantasties?
La chanson Lieg Net Vir My a été lancée en 2020, sur l’album “2021”.
Qui a composé la chanson “Lieg Net Vir My” de Die Heuwels Fantasties?
La chanson “Lieg Net Vir My” de Die Heuwels Fantasties a été composée par Pierre Greeff, Hunter Kennedy, Fred den Hartog.

Chansons les plus populaires [artist_preposition] Die Heuwels Fantasties

Autres artistes de