Dagdrome in Suburbia

Francois Badenhorst, Danie Du Toit, Jedd Kossew, Rudolf Willemse

Ek moes leer droom
Hier waar die storie doodloop
Aan die verkeerde kant van die nasionale pad
Fantaseer oor hier wegkom
Die berg se skadu val
Vuurpylparkie brand
Slaap veilig agter slot en grendel
Moedeloos soos 'n hangover

Dagdrome in Suburbia
Ek het jou gesien
Ek hou nog my oë oop

Ons is vasgemaak
Jy moes fight maar ek
Is hier uitgedra
Het jy sterk gestaan?
O, God
Ek moes hier wees
Ek is terug om dit te face
Al moet ek ook hier val
As jou nommer nog dieselfde is
Hou stil
Ek kom jou optel

Dagdrome in Suburbia
Ek het jou gesien
Ek hou nog my oë oop
Is iemand by die huis?
Ek hou nog my oë oop
Ek is by die huis

Curiosités sur la chanson Dagdrome in Suburbia de Francois Van Coke

Sur quels albums la chanson “Dagdrome in Suburbia” a-t-elle été lancée par Francois Van Coke?
Francois Van Coke a lancé la chanson sur les albums “Dagdrome In Suburbia” en 2019 et “Unplugged in Kaapstad” en 2020.
Qui a composé la chanson “Dagdrome in Suburbia” de Francois Van Coke?
La chanson “Dagdrome in Suburbia” de Francois Van Coke a été composée par Francois Badenhorst, Danie Du Toit, Jedd Kossew, Rudolf Willemse.

Chansons les plus populaires [artist_preposition] Francois Van Coke

Autres artistes de