Wilde Tye

Dolf Willemse, Jedd Kossew, Francois van Coke

Kom uit die pad, die tyres brand
Realiteit is vreemder as fiksie
Kyk hoe min is die lewe werd
Dis 'n les oor doodgaan

So verkeerd om jou bestaan te vier
Hand in die lug, onbeantwoord, onbelangrik
Nie regtig 'n keuse nie
Niemand oorleef nie

Dis wilde tye
Dis wilde tye
Dis wilde tye
Dames en here, welkom in die wilde tye

Kom uit die pad, die wêreld brand
Maklik om iemand anders te blameer
Wit leuens in feetjieland
Vergete sodra jy doodgaan

Brug brand ons ondergang
Hand in die lug
Hand in die lug
Verstik in rook en braaksel
Niemand oorleef nie

Dis wilde tye
Dis wilde tye
Dis wilde tye
Dames en here, welkom in die wilde tye

Dis wilde tye
Dis wilde tye
Dames en here, welkom in die wilde tye

Draai jou kop weg
Ignoreer die waarskuwings
Uitgedink en uitbeplan
Jy sal maklik kan
Jy sal maklik kan
Jy sal maklik kan
Jy sal maklik kan

Dis wilde tye
Dis wilde tye
Dames en here, welkom in die wilde tye

Dis wilde tye
Dis wilde tye

Curiosités sur la chanson Wilde Tye de Francois Van Coke

Quand la chanson “Wilde Tye” a-t-elle été lancée par Francois Van Coke?
La chanson Wilde Tye a été lancée en 2019, sur l’album “Dagdrome In Suburbia”.
Qui a composé la chanson “Wilde Tye” de Francois Van Coke?
La chanson “Wilde Tye” de Francois Van Coke a été composée par Dolf Willemse, Jedd Kossew, Francois van Coke.

Chansons les plus populaires [artist_preposition] Francois Van Coke

Autres artistes de