Bazaruto
Vir die eerste keer
Sien ek jou nou weer
En my hart staan stil
Soos my oë jou op en af begeer
Daar is niks van baie praat
Kom ons druk die aand tot baie laat
Ons lewe vir die oomblik
Voor ons sien is als verby
Die sterre was nog nooit so mooi
En die maan was nog nooit so rooi
En ek wens dat die tyd stil staan
Ek wens ons bly die heel aand saam
Want die sterre was nog nooit so mooi soos vanaand
En jy my lief was nog nooit so mooi soos vanaand
In Bazaruto
In Bazaruto
In Bazaruto
Vir die eerste keer
Vat jy al my seer
En jy maak my heel
Soos die song net harder begin speel
Kom ons voel wat ons twee hoor
Ek het reeds my hart op jou verloor
Ek is joune voor die son op kom
Gee als vir my
Die sterre was nog nooit so mooi
En die maan was nog nooit so rooi
En ek wens dat die tyd stil staan
Ek wens ons bly die heel aand saam
Want die sterre was nog nooit so mooi soos vanaand (Vanaand)
En jy my lief was nog nooit so mooi soos vanaand (Vanaand)
In Bazaruto
In Bazaruto
In Bazaruto
In Bazaruto
In Bazaruto
In Bazaruto
Die sterre was nog nooit so mooi
En die maan was nog nooit so rooi
En ek wens dat die tyd stil staan
Ek wens ons bly die heel aand saam
Want die sterre was nog nooit so mooi soos vanaand (Vanaand)
En jy my lief was nog nooit so mooi soos vanaand (Vanaand)
In Bazaruto (Bazaruto)
In Bazaruto
In Bazaruto (Jy my lief was nog nooit so mooi soos vanaand)
In Bazaruto
In Bazaruto
In Bazaruto